ABOUT BANDKORP

Bandkorp first opened its doors in Vredenburg during February 1988 under the leadership of managing director, Christo van Zyl.
On 15 March 1988, the first tyres were rolled from Bandkorp's retreading plant.
Through his knowledge of the tyre industry, combined with excellent, dedicated customer service and quality products, Christo skillfully managed to grow Bandkorp into a strong business that also boasts with branches in Vredendal and Citrusdal as well as a depot in Malmesbury.

Much has changed over the years, but today his sons, Jacques and Pierre, are proud to continue this tradition with the rest of the Bandkorp team.



 

Bandkorp het gedurende Februarie 1988 vir die eerste keer sy deure te Vredenburg geopen onder die leiding van besturende direkteur, Christo van Zyl.
Op 15 Maart 1988 het die eerste bande uit Bandkorp se versolingsaanleg gerol.
Deur sy kennis van die bandebedryf te kombineer met uitstekende, toegewyde kliënte diens en topgehalte produkte het Bandkorp onder Christo se bekwame bestuur gegroei tot ‘n sterk onderneming wat ook kan spog met takke te Vredendal en Citrusdal asook ‘n depot te Malmesbury.

Baie het verander oor die jare, maar vandag is sy seuns, Jacques en Pierre, trots om hierdie tradisie saam met die res van die Bandkorp-span voort te sit.

aaaaaaaaaaaaiii