U Vriendelike Bande Handelaar

Hoof Blad

Home Terug Voering Inhoud Soek Gerief

 

 

Produkte

Bandkorp is u toegewyde bandehandelaar in die Weskus.  Toegewyde personeel en uitstekende bande kennis is die wen resep wat ons toepas in die praktyk.

 

 

 

 

Bandkorp 

Bandkorp het vroeg in 1988 ontstaan in Vredenburg onder die leiding van Christo van Zyl. Christo het op daardie stadium reeds jare ondervinding in die bedryf gehad as werknemer van Ten Up Tyres en later Trentyre.   Ons stigtings vergadering is gehou op Malmesbury op 10 Februarie 1988 en op 15 April 1988 het die eerste bande uit die versolings aanleg gekom.

Vroeg 1989 is 'n tweede tak te Brackenfell asook 'n depot te Malmesbury geopen. Op 13 Oktober 1992 is Vredendal tak geopen en vroeg in 1996 het ons deure te Citrusdal geopen.

Bandkorp Citrusdal

Bandkorp Vredendal

Bandkorp skryf sy sukses daaraan toe dat sy werknemers lojaal en diens georiênteer is.  Vandaar die " U Vriendelike Bande Handelaar" byskrif.

Dit is maatskappy beleidom slegs die beste, mees gepaste en bekostigbare produkte vir ons kliente aan te beveel.  Dit is ons strewe om 'n vloot se bande koste per kilometer te verlaag.  Dit is egter net moontlik deur toegewyde diens, die aanbeveling van die korrekte produk teen mededingende pryse en die samewerking van die vloot eienaar.

 

Waar ons is

Bandkorp Vredenburg
 
Telefoon
(022) 713 1124
FAX
(022) 715 1511
Pos Adres
Skakelstraat 6 , Vredenburg, 7380
Elektoniese pos
christo@bandkorp.co.za
Bandkorp Vredendal
 
Telefoon
(027) 213 2529
FAX
(027) 213 2532
Pos Adres
Stasieweg 1, Vredendal, 8160
Elektoniese pos
edith@bandkorp.co.za
Bandkorp Citrusdal
 
Telefoon
(022) 921 2281
FAX
(22) 921 2259
Pos Adres
Loopstraat , Citrusdal , 7340
Elektoniese pos
charl@bandkorp.co.za
 
 

 

[ Home ] Produkte ]

Webmaster: jaco@bandkorp.co.za

Send mail to jaco@bandkorp.co.za with questions or comments about this web site.
Copyright © 2002 Bandkorp (Edms) Bpk
Last modified: April 21, 2002